Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe

Seattle–Tacoma Internasionale Lughawe
SEA Airport in Augustus 2012
IATA: SEAICAO: KSEAFAA: SEA
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Port of Seattle
Bedien Seattle metropolitaanse gebied
Ligging SeaTac, Washington, Verenigde State van Amerika
Geopen 1944
Spil vir
Hoogte bo seevlak 433 vt / 132 m
Koördinate 47°26′56″N 122°18′34″W / 47.44889°N 122.30944°W / 47.44889; -122.30944
Webtuiste www.portseattle.org/sea-tac Edit this at Wikidata
Landkaart
FAA diagram
FAA diagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
16L/34R 11,901 3,627 Beton
16C/34C 9,426 2,873 Beton
16R/34L 8,500 2,591 Beton
Statistieke (2022)
Passasiers 45 964 321
Lugbewegings 401 351
Lugvrag (metrieke ton) 456 289
Bronne: FAA en lughawe se webblad[1]

Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe (IATA: SEA, ICAO: KSEA), ook bekend as Sea-Tac- lughawe, is in die Amerikaanse deelstaat Washington geleë. Die lughawe fungeer as die lughawe van Seattle en Tacoma, vandaar die oorsprong van die naam.

Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe is die tuiste van Alaska Airlines en sy filiaal Horizon Air. United Airlines bedryf ook baie vlugte vanaf die lughawe. Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe het direkte verbindings na Noord-Amerika, Europa en Asië.

'n Lughawe-gebonde Link-ligspoortrein in die Seattle-transittonnel in die middestad
  1. "Sea–Tac international airport". Port of Seattle. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2015. Besoek op 18 Oktober 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy